<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
.    Eb                           G
 Ek besing die grootheid van die Here
.   Cm        Ab          Bb
 ek juig oor God my Verlosser
.     G
 want Hy het omgesien
.                 Cm
 na sy nederige diensmeisie
.   Fm                              Bb
 en nou sal elke geslag my geseend noem

[V2]
.Eb                          G
 Want Hy die magtige Een is heilig
.     Cm        Ab          Bb
 Hy't groot dinge vir my gedoen
.  G           Cm
 Heilig is Sy naam
.      Fm          Bb
 ja, heilig is Sy naam!

[C1]
.       Eb                          Bb
   Sy genade strek van geslag tot geslag
.       Bb           Eb
   oor almal wat Hom eer
.       Cm
   Sy kragtige arm
.       G
   doen geweldige dinge
.       Cm                     G
   En trotse mense sal Hy verstrooi

[V3]
.      Eb                G
 En Hy het vir Israel gehelp
.        Cm      Ab       Bb
 Hy't belowe, genadig te wees
.         G                Cm
 en ons voorvaders vir Abraham
.       Fm              Bb
 en sy kinders goed te wees

[V4]
.     Eb                     G
 Die Here sal die hongeres versadig
.        Cm       Ab        Bb
 en die nederiges sal Hy verhef
.    G
 ja U het omgesien
.                   Cm
 na U nederige diensmeisie
.            Fm                     Bb
 en nou sal elke geslag my geseend noem

[B1]
.     Eb                Ab
   Ek loof U my od en Vader
.        Bb                Eb
   ek loof, ek loof U grote naam
.     Eb                Ab
   ek loof U my God en Vader
.      Bb                     (D)   Eb
   ek loof U naam, ek loof U grote naam
.     Bb            Eb
   ek loof U grote naam</lyrics>
<title>Maria se Loflied</title>
<key>Eb</key>
</song>